• Slider1
  • Slider4
  • Slider2
  • Slider3

Author: Marlene Richardson

Hartklop 2019

Hartklop 20 Maart 2019

POP vs RAP

Corlea vs Snotkop

Weiveld 19:00

Kaartjies te koop: Ticketpro of Marlene 012 33216366

Bespreek vandag nog jou tafel

R150 per kaartjie

Versorger benodig in Reddersburg

Vakature vir Kinderversorger – President Kruger Kinderhuis Reddersburg

Posvereistes:

  • Toegewyde Christen
  • Graad 12
  • Geldige Rybewys
  • Egpare of enkellopendes
  • Liefde vir kinders – VermoĆ« om hul emosioneel te begelei en Christelike waardes te vestig.
  • Verkieslik met NACCW opleiding
  • Inwoning verpligtend
  • E-pos CV aan kantoor1.pkk@gmail.com of kontak Mnr D Noeth 051 5530086