Hoe Raak Ek Betrokke?
Voordele Van ‘n Donasie
Ons is ‘n geregistreerde openbare Weldaadsorganisasie (PBO), wat dit vir ons moontlik maak om aan donateurs Artikel 18A belastingsertifikate uit te reik wat kan gebruik word om ‘n belastingkorting voordeel te ontvang.
Finansieel
Hierdie fondse is noodsaaklik in die daaglikse versorging van ons kinders byvoorbeeld:
– Terapie
– Skolastiese versorging
– Instandhouding van Geboue
– Voedsel en Kleding
– Mediese uitgawes
– Elektrisiteits voorsiening
– En nog baie meer….
Ander
– Persoonlike en Professionele tyd – Om te help met ons kinders se geestelike en opvoedkundige behoeftes.
– Vakansie-Ouer Program
– Betrokkenheid by Projekte
– In Natura Skenkings
Ons Eie Fondsinsamelings Projekte
– Groot Verrassing-Resepte-Boek