
President Kruger Kinderhuise
President Kruger Kinderhuise is geregistreerde nie-winsgewende organisasies wat ons toespits op die versorging van kinders in ‘n Afrikaans Christelike milieu.
Ons bestaan uit twee huise, die een in Pretoria en die ander een in Reddersburg en is onderskeidelik gestig in 1939 en 1961. Ons kinders word by ons geplaas met ‘n hofbevel as gevolg van trauma en versorgingsverwante oorsake.

Ons Norme en Waardes
Ons Gallery

Opkomende Gebeure
Skakel ons om betrokke te raak.

Hart Van Jou Besigheid
