top of page

Om ‘n hoë gehalte van opvoeding en versorging te bied is en sal ons altyd afhanklik van donateurs uit die gemeenskap wees as gevolg van jaarlikse stygende bedryfskostes en al minder ondersteuning van die staat.  Enige bydrae of betrokkenheid by ons kinders wat tot voordeel van hul opvoeding en versorging strek is altyd baie welkom. 

 

Loer gerus na ons video vir meer inligting rondom hoe u 'n verskil in ons huis kan maak.

Kom loer gerus by ons in!

728 31ste Laan

Villieria

Pretoria

Kontak ons

Tel: 012 332 1366/7

Maak 'n Donasie!

Die President Krugerkinderhuis Pretoria het u nodig om ‘n toekoms vir ons kinders in ons sorg te kan verseker.

Frekwensie

One time

Monthly

Bedrag

R10,00

R50,00

R100,00

R200,00

Other

bottom of page