• Slider1
  • Slider4
  • Slider2
  • Slider3

WELKOM BY PRESIDENT KRUGER KINDERHUISE

President Kruger Kinderhuise is geregistreerde nie-winsgewende organisasies wat versorging bied aan hulpbehoewende kinders deur vir hulle ‘n gesonde en standvastige tuiste te bied waar hulle tot hul volle potensiaal kan ontwikkel.

Ons het twee Kinderhuise, een in Pretoria, Gauteng Provinsie en die ander in Reddersburg, Vrystaat Provinsie. Ons kinders word by ons geplaas deur ‘n hofbevel waarvan 90% uit getraumatiseerde huisomgewings kom.

Beide ons Kinderhuise is geregistreer om 63 kinders elk te huisves en die ouderdomme van ons kinders wissel van 2 – 18 jaar. Ons het ook ‘n nasorg program vir ons skoolverlaters wat tersiêre opleiding insluit asook plasing van kinders in geskikte werksomgewings.

  • IMG 1347 384 255 90
  • Reds (14) 384 255 90
  • Reds (12) 384 255 90
  • IMG 1404 384 255 90
  • IMG 1384 384 255 90
  • IMG 1394 384 255 90
  • IMG 1376 384 255 90
  • IMG 1359 384 255 90
  • 01 384 255 90

Nuusbrokkies / Kalender

Ons Doelwitte

Ons Doelwitte

Lees meer oor ons Daaglikse Doelwitte (kliek hier bo).