• Slider1
  • Slider4
  • Slider2
  • Slider3

Raak Betrokke

Wil jy betrokke raak om die toekoms van Suid-Afrika te help? Daar is vele maniere om betrokke te kan raak by ons kinderhuise hetsy dit op ‘n finansiële basis is of om slegs ‘n bietjie van jou persoonlike tyd af te staan. Jou betrokkenheid help ons om te verseker dat ons kinders tot hulle volle potentiaal ontwikkel.

Ons is ‘n Seksie 21 maatskappy en kwalifiseer as ‘n Openbare Weldaadsorganisasie (PBO) dit maak ‘n belastingvoordeel moontlik vir die Kinderhuis se donateurs. Die Kinderhuis mag ‘n seksie 18A kwitansie (belastingsertifikaat) uitreik vir bona fide donasies, wat die gewer toelaat om sy/haar belasbare inkomste met tot 10% te verminder.

BANK BESONDERHEDE

ABSA
Ben Swartstraat
090 340 808
Verwysing: Naam en selfoonnommer

Alternatief, vul die onderstaande form in en ons kontak u terug:

Naam

Epos

Kontak Nommer

Ek stel belang om betrokke te raak op die volgende manier:

Boodskap

Raak Betrokke

Wil jy betrokke raak in die versorging van ons kinders? Daar is vele maniere hetsy op finansiële gebied of selfs om van jou persoonlike tyd af te staan.

U betrokkenheid help ons om ons kinders tot hul volle potensiaal te laat ontwikkel.

Maak ‘n Donasie

Ons is ‘n Artikel 21 Maatskappy en kwalifiseer as ‘n Openbare Weldaadsorganisasie (NPO). Dit maak ‘n belasting voordeel moontlik vir die Kinderhuis donateurs. Die Kinderhuis mag ‘n artikel 18A kwitansie (belastingsertifikaat) uitreik vir bona fide donasies, wat die gewer toelaat om sy/haar belasbare inkomste met tot 10% te verminder.

BANK BESONDERHEDE:
ABSA Bank
Ben Swartstraat Tak
Rekening nommer: 090340808
Verwysing: Naam en selfoonnommer